Monday 5 March 2012

Duik Kursus


Een van ons Fasiliteerders het onlangs gekwalifiseer as duik instrukteur.  Hy het die kursus tot op Meestersvlak suksesvol voltooi. 

Hierdie kursus is nou 'n toevoeging tot die kursusse wat deur ons Opleidings Akademie aangebied kan word.  Kyk na meer foto's op ons Kursus:  Duik bladsy.

Navrae kan gestuur word na:  wbw.20120214@gmail.com

1 comment:

Tinus said...

Beste van die bestes - so ook ons opleiding is net van die beste- Ekke is trots op julle - Genl Tinus.