Monday 27 February 2012

WBW Doelstelling

Die groep sal nou nie net 'n militêre geörienteerde groep wees nie, maar 'n ook 'n dienslewerende groep wat slegs in diens sal wees van God en die blanke bevolking van die land.
Ons eerste prioriteit sal wees om die volk weer uit die stof te lig en ons verhouding met God en die Volk te herstel en so ook eendrag en respek onder die volk te herbou.

Ons sal ook alle bronne en middele binne die perke van die landswette gebruik om hulle te bestry wat ons voortbestaan bedreig.
Ons sal aan geen onwettige aktiwiteite deel te hê nie en 'n hoë mate van dissipline sal deurentyd gehandhaaf word.  'n Dissiplinêre kommitee  sal alle voorvalle en klagtes ondersoek en dienooreenkomstig hanteer.

Die Ware Boer Weerstandsbeweeging in samewerking met verskeie organisasies beoog om ‘n “OOP DEUR” beleid te handhaaf.
Die Personeel in diens van ons organisasie, sal voortduurend opleiding ondergaan om te verseker dat ons ‘n hoë gehalte diens vir die volk gee.
Ons beoog om die volk weer self onderhoudend te kry deur die genade en hulp van God en om as een volk weer saam tekom.

No comments: