Friday 23 March 2012

Kommando Korps: Spesiale Nuusbrief (18 Maart 2012)

KOMMANDO KORPS:  SPESIALE NUUSBRIEF
18 Maart 2012

ONLANGSEBERIGTE IN DIE MEDIA

Die mediahet onlangs byna histeries geraak oor die Kommandokorps en die opleiding watons verskaf. Die afgelope tyd was ons byna elke dag in die koerante en opradiostasies. Dit wys net dat ons 'n faktor op die Suid-Afrikaanse politiekespeelveld geword het. Waarom? Want ons is deel van 'n groter wordendegemeenskap wat voel dat ons nie verder met hierdie kunsmatig geskepte "reënboognasie"wil voortgaan of wil assosieer nie. Dit is 'n mislukking en die"owerheid" is oppad om as 'n disfunksionele staat geklassifiseer teword. Daar is dus vir ons maar net èèn uitweg en dit is dat ons as volk onsVryheid wil hê.

VERDRAAIDE BERIGTE IN DIE MEDIA

In 'n onlangse internasionale video (ook op ons webwerf) word ek gevra of ek dink die sogenaamde holocaust het plaasgevind, waarop ek antwoord: Nee, ek dink nie so nie, die Duitsers het op daardie stadium nie eers genoeg steenkool gehad om soveel mense na die sg. konsentrasiekampe te vervoer nie. Hierna het ek gesê as dit plaasgevind het, betwyfel baie navorsers dat 6 miljoen mense so gesterf het.Hierdie navorsers het het al bewys dat dit nie moontlik was nie. Hierdie laaste gedeelte is net eenvoudig weggelaat en nooit gewys nie.
Tydens die les: Die vyand en die bedreiging word die kadet geleer om die vyand te identifiseer. Ons sê; Die vyand is enigiemand wat my lewe of iemand in my onmiddelike teenwoordigheid se lewe bedreig. Dit is nie ons skuld dat 99% van hierdie mense swart is nie. Dan brei ek uit op die onvermoë van swartes om te bewys dat ons nie met hul kan assimileer en assosieer nie. Ek leer ook die jeug dat die voorbrein (Cortex) van die Negroïd (swarte) op 'n gemiddelde basis van 120g ligter weeg as die van die Kaukasiër (blanke). Hierdie is 'n wetenskaplike feit en u kan dit gaan oplees in letterlik honderde webwerwe. Hier is net 'n paar:

http://www.charlesdarwinresearch.org/reb.htmlhttp://www.charlesdarwinresearch.org/2010%20PAID%20(Brain%20size%20and%20national%20IQ).pdf
http://deepblue.lib.umich.edu/bitstream/2027.42/49594/1/1000050402_ftp.pdf
http://www.archive.org/details/TheBellCurve
http://www.colorofcrime.com/colorofcrime2005.html
www.colorofcrime.com

'n Persoon het die volgende opmerking oor bogenoemde gemaak: "Onthou diemedia het nooit gesê dat Jooste verkeerd is oor hierdie stellings nie, hullehet net gesê dat dit rassistiese uitlatings is".
Beeldberig op 15 Maart dat ons voorberei vir die "nag van die lang messe".Ons het male sonder tal gesê dat ons mense oplei om hul teen ENIGE aanslag te verweer, nie net teen 'n bepaalde, voorspelde insident nie.
Die media skep tans 'n persepsie dat die owerheid met ondersteuning van die DA, Afriforumen VF+ jeug ons kampe gaan "toemaak". 'n Mens kan dit van die regering verwag, maar die DA, Afriforum en VF+ jeug het nou ook hul ware kleure begin wys. Al hierdie organisasies glo nog dat die "reënboognasie" gaan werk! Sien ook aangehegte foto's van die DA se idee van hoe Suid-Afrika moet lyk.

No comments: