Friday 20 September 2013

Genl Gey


Ware Boere Weerstandsbeweging

Tinus Gey Van Pittius > Ware Boere Weerstandsbeweging Goeie naand Boere en Boervroue van ons Boervolk Ek en my eggenote Suzette, wil hiermee vir almal bedank vir hul vriendelikheid, gasvryheid die afgelope week. Ons was op 'n veld besoek deur Noordwes, Noord Kaap, en Vrystaat. Ons het weereens besef dat daar nog opregte Boervolksgenote is wat volhard in die Geloof en streef na vryheid en selfbeskikking.

 

Die WBW se ledetal groei daagliks - alle eer aan ons Leier - GOD , Drie Enig -

 

Met ons veld besoek het daar ook offisiere en lede vergaderings plaasgevind, met dank aan almal wat dit gereel en bygewoon het , dit was elke keer 'n sukses.

 

Ek kon vanaand 19 September 2013 met groot blydskap, eer en respek vir my Boervolk verslag doen aan die WBW Dagbestuur.

 
Die WBW Dagbestuur wil dan ook die volgende Kandidaat Offisiere en Offisiere gelukwens met hul aanstellings en wens hul GOD seen en voorspoed toe vir die groot taak wat aan hul opgele is 1. KOBUS DE WET - GENL-MAJ -Christiana (Provinsiale Bevevoerder , Noord Kaap. en Verre Noord Wes 2. Johan Maritz - Kmdt - Lichtenburg ( Bevelvoerder Administrasie -Noord Wes) 3. Ruhan (Stokkies) Swanepoel - Kaptein van Kimberley - (Jeug Bevelvoerder saam met GvR) 4. Kabous Kuhn - KO - KOSH Operasioneel 5. Kobus Maritz - KO - Lichtenburg Operasioneel GOD SEEN U Genl Tinus Gey van Pittius (Uitvoerende Generaal - Ware Boere Weerstandsbeweging)

No comments: