Monday 23 September 2013

MOORDENAAR VRY NOG BLANKE BOERVOLK WORD VERMOOR

FOCHVILLE: BOER VERMOOR:
Hannie Labuschagne
My broer Hannes de Wet is op n plaas naby Fochville vermoor deur 4 barbare. Hy is met n mes vele kere gesteek, hulle het sy bakkie by die diesel tank gaan vol maak die sleutel weer in die huis gaan bere en hom in die huis toegesluit. Rukkie later het die plaaswerkers op hom afgekom en my ander broer laat weet hy het toe tracker gebel en tracker het hulle gevang. Hulle was vol van sy bloed. Net n week gelede vandag is my skoonmoeder dood aan haar beserings na n aanval. Ons moet maar altyd op ons hoede wees.
Waarskuwing vanaf die GPF in Brackendowns!!!
BARBARE bedrwying in die omgewing!
Gesin by Delphiniumstraat 300 vasgebind en die inhoud van huis gesteel!!! Veiligheidshekke oop gebreek mense eers vanoggend gekry! Almal nog vasgebind!

Gordon Bazzard (75) wie in sy bed in sy huis in Bloemfontein doodgesteek is, se moordenaar is vrygespreek - ten spyte daarvan dat sy medebeskuldigde hom uitgewys het as die moordenaar! ...want die polisie het nie hul werk gedoen nie!!! ...en in dieselfde asem die volgende waarskuwing aan die inwoners van Bloem:
Bloemfontein is BAIE onveilig! …maar ons moenie bekommer nie want die Goewerment reken midaad is onder beheer!
Die meeste Bloemfonteiners kan met reg onveilig voel aangesien 2063 meer misdade as die vorige boekjaar by die Parkweg-polisiestasie aangemeld is.
Selfs ou Mthethwa reken die gebied wat val onder Parkweg is een van die gevaarlikste gebiede in die land! 13 870 misdade is aangemeld vir die afgelope boekjaar. Slegs Mitchells Plein en Kaaptad Sentraal is gevaarliker!

Hannes De Wet, wat laasnag op Fochville vermoor is, was maar 52... en hy is die Oom van Marikkie Labuschagne wie se Ouma, Doris Labuschagne (72), ook verledeweek vermoor is!!! 2 Familielede in 10 dae aan hierdie BARBARE se hande verloor.

No comments: