Sunday 6 October 2013

N MOET LEES BLANKE BOERVOLK

Daar is soveel nuwe gesiggies in ons familie, dat ons dit goed gedink het om 'n 'Ken mekaar/Kuier Saam" middag te reel!!
Datum: 26 Oktober 2013
Tyd: 14h00
Plek: Opleidings Terrein - Onderste Poort
Pap & Sous en Kampvuur sal voorsien word Bring eie vleis, slaai, eetgerei, glase en kampstoel.
Mammas, bring asb iets om ons welpies mee besig te hou (buiten ons Donkies. Lol).
Bevestig asb voor of of 24 Oktober 2013
Kol Grobbies: 082 447 9391
Kmdt Marli: 072 434 3731
Geteken
Generaal Tinus Gey van Pittius (UG)


Op 26 Oktober is daar 'n Samekoms Braai vir alle lede en toekomstige lede - Die braai is  op die WBW Opleidingsperseel te Plot 9, Petro Straat, Haakdoornboom Plotte.
Op 1,2,3 November  is ons Afsluitings Kamp vir die jaar.  Dit word aangebied op die WBW Opleidingsperseel te Plot 9, Petro Straat, Haakdoornboom Plotte. (Kostes sal later verneem word)
Ek laat weet jou later vandag ivm die Skietdag en kostes vir die Afsluitings kamp

Boere Groete / Kind Regards
KANTOOR VAN DIE SEKRETARIS GENERAAL
Ware Boere Weerstandsbeweging
Foon / Phone:     +27  76 421 9405
Faks / Fax:           +27 86 236 5653
E-pos / E-Mail:     wbw.20120214@gmail.com
BLOG:                   www.wareboereweerstandsbeweging.blogspot.com
________________



NOG 'N AANVAL!!!
In Despatch het 'n trop BARBARE op die ouetehuis toegeslaan vanoggend!!! Die Bejaardes is vasgebind en beroof en die bestuurder van die oord se motor is gesteel!
KEELVOL vir die goed wat nie ons Oumense kan uitlos nie!!!

So word ons Blanke BoerVolk soos diere geslag dag vir dag
136 white South Africans were murdered thus far in 2013 in hatecrimes by blacks - Jan 1 -  Sept 28 2013
    January 2013                                   20  Murdered.
    February 2013                                 13  Murdered.
    March:                                            10  Murdered.
    April:                                              18  Murdered.
    May:                                               24  Murdered.
    June:                                              15  Murdered.
    July:                                               16  Murdered.
    August 2013:                                  17 Murdered
    September 2013:   confirmed           14 murdered;  (Unconfirmed by SAPS but reported by relatives: 5 murders)


 Twee polisiebeamptes het Saterdagoggend ʼn verdagte aangekeer nadat ʼn Rocco Swanepoel (39) van Despatch naby Uitenhage in die Oos-Kaap vermoor is.
Deur Phillip Bruwer op 28 September 2013

 Ao. Basil Seekoei, ʼn polisiewoordvoerder, het Saterdag aan Maroela Media gesê die twee beamptes het op ʼn klagte in die gebied reageer, toe hulle omstreeks 01:00 ʼn vrou hoor gil het.
“Hulle het gaan ondersoek instel. Die vrou het vir die polisie gesê dat haar man met ʼn mes gesteek is en sy het vir hulle die hek oopgemaak, aangesien die verdagte nog op hul huis se erf was. Die beamptes het die verdagte gevang terwyl hy oor die huis se tuinmuur wou klim om te vlug,” het Seekoei gesê.
 Die vrou het aan die polisie gesê hulle was besig om te slaap en toe sy wakker word, was die man in hul slaapkamer.
“Toe die man opgestaan het, het die verdagte hom aangerand en verskeie kere met ʼn mes in sy bo-lyf gesteek.” Die man is dood voor paramedici by die toneel opgedaag het.
 Die verdagte sal na verwagting Maandag in die hof verskyn. Die polisie soek nog ʼn verdagte wat vermoedelik by die moord betrokke is.

Dis n skande,waar en wat het van ons Blanke Boervolk geword n ma wat dit aan haar eie vlees en bloed doen ai dis so seer.
2013-09-28 23:50
Kaal en soos ’n verwilderde dier in ’n hok.
Ondervoed en ontwater.
Dít in ’n “plek van veiligheid” waar hy amper ’n dekade lank aangehou is sodat die eienaar sy maandelikse staatstoelae van R1 260 kon inpalm.
Dit is die verhaal van Herculus (Kobie) Small (19), ’n gestremde wat verlede Donderdag uit ’n Hop-huis met die naam Reyaphela Home for Orphans and Mentally and Physically Challenged Patients in Sebokeng in die Vaaldriehoek gered is.
Die helde was twee vryskutjoernaliste van die Daily Sun, Sonqoba ­Kunene en Maphelile Phoswa, wat aangehou soek het tot hulle Kobie ná wenke uit die gemeenskap gevind het.
Toe paramedici tussen die walms van urine, kool en pap op hom afkom, kon hy nie loop of praat of sy regterhand gebruik nie.
Kobie sterk tans aan in die Sebo­keng-hospitaal in Vanderbijlpark ná sy ontberinge in die “pleegsorg” van Pulane Matlasane wat Kobie se staatstoelae met sy ID verkry het.
Dié “tehuis” is nou gesluit.
’n Rapport-ondersoek toon Kobie is maar één van honderde slagoffers wat misbruik word om toelaes in te palm.
“Dié euwel gebeur oral in die land.
“Dit gaan hand aan hand met armoede,” sê Reagan Bosch, ’n maatskap­like werker van die Oos-Kaap. “Ons sien dit veral op plattelandse dorpe.”
Vanderbijlparkse familielede van Kobie het nege jaar lank gewonder wat het geword van dié serebraal gestremde kind wat soos hul eie was.
“Sy ma, Yvonne, het hom eendag net hier kom vat en verdwyn,” sê GJ Small, Kobie se oom.
“Sowat ’n jaar gelede het ek en my vrou haar raakgeloop. Sy het gesê Kobie het ’n wonderlike lewe, want ‘ryk swart mense’ kyk na hom.”
Eers ’n week gelede moes Small-hulle tot hul skok hoor dat Kobie al nege jaar gelede deur sy ma in dié “plek van veiligheid” gelos is.
Skrikwekkende beelde van Kobie het in die Daily Sun verskyn.
Sy familie het hom toe weer opgespoor.
“Ek kon my oë nie glo toe ek die foto’s van hom sien nie,” sê Small.
Hy sê in die twee jaar wat Kobie by hulle was, het hy geloop en gepraat. Hy was in ’n spesiale skool in Vereeniging en sy eerste taal was Afrikaans.
Nou verstaan Kobie glad nie Afrikaans nie – net Sotho.
Matlasane het aan die Daily Sun-joernaliste gesê Kobie was haar enigste pasiënt vir wie sy ’n toelae vir gestremdes ontvang het.
Bosch sê aan Rapport dit is gewoonlik bejaardes, kinders en fisiek en geestelik gestremdes wat slagoffers is van toelae-uitbuiting.
“Pleegouers of familielede van die kwesbare mense gebruik die geld vir hul eie gewin.”
Bosch sê gemeenskappe raak meer bewus van dié euwel en help hulle om uitbuiters op te spoor.
“Ons kan nie sonder die gemeenskap se hulp klaarkom nie. Daar is hopeloos te min maatskaplike werkers. Ons het nóg omtrent 55 000 nodig.”
Bosch sê daar is veral probleme met die kindertoelae wat enigiemand kan opeis. “As jy na ’n kind omsien, kan jy aansoek doen om dié toelae.
“Baie eisers het die mentaliteit dat die kindertoelae húlle toekom,” sê Bosch.
Gail Johnson, ’n kinderregte-aktivis, sê die departement van maatskaplike ontwikkeling moet mense deeglik ondersoek voor hulle staatstoelae toeken. “Daar is eenvoudig nie genoeg maatskaplike werkers nie.
“Ons sal dus nooit van dié euwel ontslae raak nie.
“Sodra ’n hulpbehoewende in ’n plek van veiligheid geplaas word, word die lêer gesluit.
“Dit is nie veronderstel om te gebeur nie, daar moet gereelde opvolge wees.”
Dr. Sello Mokoena, kommunikasiehoof van die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling, sê nadat ’n kind in pleegsorg geplaas word, moet ’n maatskaplike werker opvolg om seker te maak dat daar behoorlik na die kind omgesien word.
Steve Mabona, woordvoerder van Suid-Afrikaanse maatskaplike sekerheidsagentskap (Sassa), sê hulle is afhanklik van die departement van maatskaplike ontwikkeling wanneer dit kom by toelaes.
“Ons kry ’n hofbevel en ’n verslag van ’n maatskaplike werker wat mense goedkeur vir ’n staatstoelae.
“In gevalle waar mense om ’n ongeskiktheidstoelae aansoek doen, moet ons self ondersoek instel.
“Dié persoon kry ’n vorm van ons kantore wat deur ’n dokter ingevul moet word.
“Ons eie doktors ondersoek ook die persoon en besluit dan of hy of sy vir die toelae in aanmerking kom,” sê Mabona.
Ao. Mzimkhulu Mthimkhulu, ’n polisiewoordvoerder, sê die eienaar van Reyaphela Home waar Kobie aangehou is, is nog nie formeel aangekla nie.
Die polisie ondersoek die voorval.

Van Die begin af leuens wat van ons Blanke BoerVolk wat elke dag uitgemoor en gemartel word  Flippie se saak is pure politiek, sê aktiviste
2013-09-21
Flippie Engelbrecht (18), die plaas tiener midde-in ’n omstrede aanrandingsaak, is nou ’n politieke speelbal.
Shirley Davids, ’n aktivis van die Mawabuye-grondregte-beweging in die Wes-Kaap, het gesê die nieregeringsorganisasie Freedom Trust en Carina Papenfus, die Freedom Trust se sekretaris, het die voorval “gekaap”.
“Ons het Flippie se saak oorhandig aan Papenfus, maar sy het dit ’n politieke speelbal gemaak. Ons sou die saak hier op Robertson opgelos het en die hof sy gang laat gaan het.
“Nou hoor ons niks meer van haar nie en Flippie word weggesteek.”
Die Freedom Trust was van einde Julie in die nuus ná bewerings dat ’n aanranding deur ’n wynboer van Robertson, Johnny Burger, en sy plaasbestuurder, Wilhelm (Dozi) Treurnicht, in 2008 tot Engelbrecht se epilepsie en blindheid gelei het.
Engelbrecht is erg vermink toe hy ná ’n epileptiese aanval in ’n vuur geval het.
Die skandaal is vererger nadat Burger selfmoord gepleeg het en Marius Fransman, adjunkminister van internasionale betrekkinge, tot die vete toegetree het.
Fransman het twee weke gelede tot Papenfus se verdediging toegetree nadat teenstrydighede in die Freedom Trust se weergawe van die aanval op Engelbrecht openbaar gemaak is.
Hy het in ’n aanval op Facebook die trust se missie regstreeks met die ANC verbind.
Die Freedom Trust is sowat ses maande gelede gestig deur Maurencia Gillion, voormalige ANC-burgemeester van die Overberg-distriksmunisipaliteit en lid van die party se provinsiale uitvoerende bestuur.
’n Trustee, Sanet Smit, is ’n ANC-raadslid van die Bergrivier-munisipaliteit en nog ’n ANC-raadslid, Cathy Booysen-Nefdt, is ’n voormalige DA-raadslid wat na die ANC oorgeloop het.
Papenfus, wat tydens elke hofverskyning aan Engelbrecht se sy was, word op die trust se webwerf aangedui as sekretaris en is volgens die rekords en webwerf van die departement van maatskaplike ontwikkeling ook die enigste kontakpersoon.
Mercia Andrews van die trust vir gemeenskapsuitreiking en opvoeding (TCOE) sê plaaswerkers het in die algemeen baie min toegang tot geregtigheid en regshulp.
Die Freedom Trust se talle opmerkings moenie die maatstaf vir werkervergrype wees nie. Dit is ’n feit dat die landelike gebiede altyd kort voor ’n verkiesing as ’n politieke speelbal gebruik word, sê sy.
Die Freedom Trust se Smit het bewerings verwerp dat die saak verpolitiseer is.
“Dit gaan oor ’n ideologie. Mense moet gehelp word. En as dit beteken dat daar ’n organisasie gestig moet word om dit te doen, dan moet dit so wees, ja.”
Sy het gesê daar is “honderde gevalle” van plaaswerkers wie se regte misken word.
Die ANC-vlag is vroeg te voorskyn gebring in die optog na die eerste verskyning van die beskuldigdes in die Flippie Engelbrecht-saak in die Ashton-hof

Ja ek wonder hoeveel Blanke BoerVolk is weer vermoor en aangeval oor die naweek
  ATTACKS ON WHITES
Description
Sept 28 2013 - Larsens Road, -- Muldersdrift is under attack again this year as the holiday season is closing in. We had another attack last night at Larsen Road on an unarmed couple by 4 armed black male attackers. The woman locked herself in the bathroom, the male got beaten up. The attackers demanded firearms - but they left with 4 cellphones. We chased them for 2 hours but lost them in a tavern


Vrou (70) in haar huis oorval, beroof
Woensdag 25 September 2013

No comments: