Monday 14 October 2013

n Leier wat Barbaars vrmoor is


My Blanke BoerVolk hier is n Leier wat die Blanke BoerVolk as deel van hom gesien het, en die Volk by die duisende bymekaar ge laat kom het,sonder enige bekende persone,hy is verskeie kere verraai maar het by sy Volk bly staan,hoekom kan ons nie weer PTA tot stilstand bring nie,ek is dankbaar vir elke persoon wat met die rooi ballon daar was maar my Volk waar is almal,ja ek stem saam daar is fotos waar swartes saam geloop het my persoonlike opinie is dis vir ons BLANKE BOERVOLK wat by die dag op die barbaarste maniere uitgemoor word,ek kan u waarborg dat hierdie ontslape Leier nie saam met swartes n optog gehou het nie.kyk net hier onder hoeveel en hoe Barbaars word Volksmoord gepleeg               
 NOG N BLANKE BOER VERMOOR
WITRIVIER: BOER VERMOOR: Mnr. Gerhard de Beer is vroeër vandag dood in sy plaashuis op Spioenkop naby Witrivier aangetref. Kol. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, is tans besig om 'n verklaring saam te stel, maar voorlopige inligting dui daarop dat hy aan kopbeserings gesterf het nadat hy erg deur aanvallers aangerand is.

Ja wat gaan hierdie Terroriste stop
Klerksdorp - Daar is nog geen verbetering in die toestand van 'n 75-jarige boer wat Woensdag erge hoofbeserings opgedoen het toe hy en sy vrou deur twee mans aangeval is op hul plaas Môrester tussen Klerksdorp en Ventersdorp in Noordwes.
 Frans van der Schyf het kritieke beserings opgedoen terwyl sy vrou Hennie in die aanval gesterf het.
 Volgens die egpaar se seun Frans jr., het dokters by die Garden City Hospitaal in Johannesburg die drukking op sy pa se brein verlig, maar daar is egter ander komplikasies.
 Die twee verdagtes, wat in verband met die voorval aangekeer is, sal Maandag in die hof in Klerksdorp verskyn.

No comments: