Wednesday 2 May 2012


UITNODIGING !!!!!!

AS U BEKOMMERD IS OOR DIE HUIDIGE TOESTAND IN ONS LAND EN U IS DEEL VAN ONS BOEREVOLKSGENOTE EN GLO IN DIE GOD VAN ABRAHAM, ISAK EN JAKOB NOOI ONS U HARTLIK UIT NA DIE VOLGENDE:

BOERVOLK VEILIGHEIDSBERAAD
19 MEI 2012
09:00 – 15:00
ZANANDI VAKANSIE OORD (Brits- R512)
(± 3 km van Damdoryn 4 rigting, in westelike rigting, op ou Rustenburgpad ,op Linker kant, – R512)
S 25°43,170 E 27°48,014

VIR VERDERE INLIGTING KONTAK:

-  GELOFTEVOLK REPUBLIKEINE  -

ANDRE VISAGIE : 082 897 1018
ANDRE NIENABER: 071 877 9040

-  WARE BOERE WEERSTANDSBEWEGING  -

GENL-TINUS GEY VAN PITTIUS: 082 896 0993

1 comment:

WBW said...

'n Baie suksesvolle BOERVOLK VEILIGHEIDSBERAAD
was gehou op 19 MEI 2012.

Belangstellendes het by monde van slagoffers wat gewapende roof aanvalle oorleef het gehoor wat werklik ons Boervolk in die gesig staar.

Almal was dit een dat ons as Boervolk moet kan SAAMWERK en ons SELFBESKERMINGSTEGNIEKE MOET OPSKERP en elke huishouding sy eie NOODPLAN moet hĂȘ wat gereeld bespreek en ingeoefen moet word deur die lede van die huis.

Die veiligheidshandleiding word tans hersien en sal eersdaag weer beskikbaar gestel word.

Slagoffers van aanvalle moet asb hul insette e-pos na wbw.20120214@gmail.com.

Mense met inligting wat vervat kan word in die veiligheidshandleiding moet dit ook asb e-pos na wbw.20120214@gmail.com.